top of page

WEDDING Highlight - Tiaan & Renè

Updated: Feb 12, 2019

Elke troue wat ons afneem is uniek, veral hierdie een - om te kon beleef hoe twee mense wat lank vir mekaar gewag het steeds glo in die liefde. En al die gaste wat saam julle die nuwe pad gevier het. Gewoonlik is ons oë op die bruidegom om sy reaksie te sien, maar hierdie keer was die oomblik gedeel met die bruid se Ma..

René en Tiaan mag julle mekaar altyd omvou soos hierdie dag.

See the full Highlight video below!




Life is but a moment, but a moment can last when it's captured right. There is something in every wedding that is fresh and new, and we aim to find that moment, capture it. From a variety of Highlight video, full video and different themes that suites your desire.






22 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page